Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Valiant by sy skool

Valiant by sy skool
 
2007-05-10


DIE dogterskoor van Hugenote Hoërskool oefen hard vir hul deelname in Julie aan die Internasionale Eisteddfod in Wallis.

As deel van hul afronding bied hulle Woensdag 16 Mei ‘n kooraand aan saam met oudleerling Valiant Swart in die skoolsaal. Kaartjies is by die skool te koop.

Hulle gaan in Wallis aan twee kompetisies deelneem: die afdeling vir senior skoolkore en die volksliedjie-afdeling.

Vir die senior kinderkoorafdeling was hulle een van net 14 kore uit 300 wat gekeur is vir die hoofkonsert. Dit is ‘n besondere pluimpie vir die koorafrigter, Eunice Gildenhuys.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za