Muse tref Woordfees
2005-03-09
DIE dramagroep van die Afrikaanse Taalmuseum, Museum Muse, is slaggereed vir hul optrede Saterdag tydens vanjaar se Woordfees op Stellenbosch.
Dié hoërskool-dramagroep voer twee stukke op, Dokter Doodmaak en Raai, raai, riepa!
Die gratis vertonings vorm deel van die Kinderfees Saterdag in die ACVV-saal (Merrimanlaan) op Stellenbosch.
Bespreek by 808-2859 en 808-2160, Maandae tot Vrydae van 09:00 tot 17:00.
More
News
|