Koormusiek
2007-05-10
’n STREEKKOORFEES word môreaand om 19:00 by Boland Kollege se Drakensteinkampus in Hospitaalstraat, Paarl, aangebied.
Dit dien as afsluiting van hul kultuurweek en om die gemeenskap na die kollege te nooi.
Daar sal geen toegangsfooi gehef word nie, maar ’n vrywillige bydrae word gevra, die opbrengs waarvan sal gaan aan ’n verdienstelike organisasie.
More
News
|