Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Konsert vir oud en jonk

Konsert vir oud en jonk
 
2007-05-10


‘n KONSERT met musiek, woordkuns en sang word môreaand in die Paarlse stadsaal aangebied.

Die konsert, vir oud én jonk, word deur die Paarlse Vriende van Afrikaans en die Vriende van die Taalmuseum en -monument aangebied.

Die program begin om 19:00. Kaartjies kos R50 en sluit verversings in. Dit is beskikbaar by Elsa Olivier (021-863-3839) of by Taalmuseum (021-872-3441).



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za