Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
DIE Paarl Premier Tuinbouvereniging hou Saterdag van 12:00 hul asterskou in die St Stephen’s Kerksaal in New Orleans. Toegang is gratis met verversings en kosverkope beskikbaar. Die blomme sal billik te koop wees. Bel Cecil Wilton by 021-862-0442 of 083-740-1574 vir navrae.
More News