Rugby by Hoenderkop
2007-05-10
AS jy nie ‘n kaartjie op Loftus of die Sharktank in Durban het nie, is Hoenderkop in Hoofstraat, Noorder-Paarl, die plek om te wees. Saterdag van 12:00 begin die spitbraai en die opbou na die spannende rugby semi-finaal.
Die wedstryde tussen die Sharks en die Blues en die Bulls en Crusaders word daar op die groot skerm uitgesaai (geen o.18 nie).
More
News
|