Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Eet lekker gesond

Eet lekker gesond
 
2007-05-10


DIE Paarl Diabetes Ondersteuningsgroep vergader op Woensdag 16 Mei om 19:00 in die Holy Trinity-saal, Hoofstraat, Paarl.

‘Eet gesond, maar smaaklik’ is die onderwerp wat aangebied word deur die bekende potjiekosmaker, Andries Krogmann.

Bring enige diabeet en/of metgestel en belangstellende saam om hierdie vergadering by te woon. Nuwe diabete is baie welkom. Pryse kan ook gewen word.

Vergaderings is elke derde Woensdagaand van die maand en bywoning is gratis. Die volgende byeenkoms is op Woensdag 18 Julie en dan praat ‘n sielkundige, Hendrie Viljoen, oor konflikhanering.
Navrae by suster Kamaretha Beckert (021-871-1808) of Gerrit Malan (021-871-1389).



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za