Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Wellington knak Ceres tuis

Wellington knak Ceres tuis
 
2007-05-17


DIE voor- en agterspelers van Wellington Rugbyklub het verlede Saterdag uitstekend saamgespeel om Ceres op hul tuisveld met 42-3 te verslaan.

Alhoewel die samespel en ondersteuning onder die Wellingtonners die hart van enige afrigter sou sag maak, het die gebrek aan suksesvolle skopwerk kommer gewek.

Die besoekers het altesaam agt drieë gedruk, maar net een is verdoel terwyl vier strafskoppe ook nie die paal gehaal het nie.

Johan Sprong (3), Morné Coetzee (2), Dirk Smit, Gerhard Theron en André Phufsur het die drieë vir Paarl gedruk. Theuns Schoeman het die enigste doelskop oorgeskop.

Marnus Hugo is aangewys as die speler van die wedstryd.

* Wellington II het 27-14 gewen en Wellington III het 14-12 verloor.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za