Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Albions val vas

Albions val vas
 
2007-05-17


VERLEDE Saterdag het Albions Rugbyklub naelskraap 17-13 teen Scottsdene United verloor.

Altwee spanne word gekenmerk aan hul gretigheid om met die bal te hardloop en het gesorg vir ’n opwindende tagtig minute.

Scottsdene het hul rekening met ’n verdoelde drie geopen waarna die skrukskakel van Albions, Dominic Daniëls, sy span weer binne trefafstand gebring het met ’n strafskop van ongeveer 40m.

Scottsdene se hantering en afronding was uiteraard beter en hulle het teen rustyd met 14-3 laat voorloop.

Daniëls het in die tweede helfte nóg ’n strafskop oorgeklits en Christopher September het 'n drie gedruk. Albions se finale aanslag het te laat begin en hulle het 17-13 verloor.

* Albions II het hul wedstryd 17-8 gewen en Albions III 15-7 verloor het.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za