Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sesjarige word weggelok, verkrag

Sesjarige word weggelok, verkrag
 
2007-05-17


DIE polisie is dringend op soek na ’n man wat ’n sesjarige meisie seksueel aangerand het.

Die dogtertjie het Saterdagaand saam met vriende in Smartie Town gespeel toe die verdagte vir haar weggelok het met 50c.

Hulle het na bewering na ’n winkel geloop naby die Vlakkelandpad, waar die man vir haar in die bosse gesleep en aangerand het.

Die verdagte is vermoedelik tussen 20 en 30 jaar oud.

Enigiemand met inligting wat die polisie kan help met hul ondersoek kan vir supt Zithulele Xela of insp Nadia van Wyk skakel by 021-807-4000.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za