Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gedenkdiens

Gedenkdiens
 
2007-05-17


SONDAG om 16:00 vind ’n HIV/Vigs Kersgedenkdiens in die Huguenot Gemeenskapsaal plaas.

Dit word aangebied deur die Paarl HIV/Vigs Aksiegroep. Die prediker is dr Allan Boesak van die VG-Kerk op Piketberg en hy sal praat oor die tema “Hoop en Tweede Kanse.” Koos Louw, Drakenstein burgemeester, tree ook op as spreker.

Almal word hartlik uitgenooi om die geleentheid by te woon en ’n kers saam te bring.

Bel Alcino Carnow by 073-301-3006.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za