Skenking
2007-05-17
Drakenstein raadslid Albertus Buckle en sy vrou Dalene het onlangs ’n skenking van R35 000 aan prinsipaal Esmond Lategan van Soetendal Primêr oorhandig om fasiliteite by die skool op te knap.
Twee klimrame, een vir die graad R-klas en een vir grondslagfase, is op die terrein opgerig en ’n kopieërmasjien is ook aangekoop uit die fondse, wat deur die Munisipaliteit toegewys is aan wyk 18.
More
News
|