Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sketskomedie op planke

Sketskomedie op planke
 
2007-05-17


DIE Francois Toerien Show bied aan sketskomedie op sy beste in die Klein Libertas Teater, Stellenbosch op 24, 25 Mei en 30 Mei asook 2 Junie om 20:15.

Vir besprekings, skakel 021-883-8164/083-717-3365 of epos info@kleinlibertasteater.co.za.

Hulle stel ondersoek in na die uitwerking van selfoontorings op die omliggende inwoners en à la Carté Blanche gaan gesels hulle met ‘n gesin wat langs ‘n faux palm bly (kompleet met Ruda Landman se stem).

Daar is ‘n kykie na talentlose backtrack-sangers wat die ‘kunste’feeste so vervuil en hulle speel rolbal!

Dan is daar ook vyf baie alternatiewe liefdesteleurstellings, ‘n bietjie naaktheid en natuurlik hulle weergawe van Robbie Wessels se Leeuloop… en ‘n magdom meer!



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za