Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Prins Dirkie drink tee

Prins Dirkie drink tee
 
2007-05-17


DIE kinderproduksie, Prins Dirkie en die Teekoppie-koning is Saterdag 19 Mei vir 'n enkele vertoning in die Ou Meulteater in die Paarl.

Hierdie stuk hou almal wat jonk van gees is, vasgenael met 'n mengelmoes verbeelding, avontuur en snaaksighede.

Prins Dirkie droom daarvan om ’n ridder te wees en teen drake te baklei, maar vir nare gedoentes is hy maar skrikkerig. Saam met sy tomboy-maatjie, Anabel, gaan hy op allerhande verbeeldingvlugte, waar hulle die Teekoppie-koning ontmoet.

Sal Prins Dirkie met die hulp van die kinders die koninkryk kan red?
Bespreek by 084-512-7255 of 021-558-0234.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za