Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Geen marathon op Jeugdag

Geen marathon op Jeugdag
 
2007-05-24


DIE nasionale en provinsiale regerings, in samewerking met Atletiek SA en Boland Atletiek, het onlangs besluit om die Comrades en Bainskloof Ultramarathon van 16 Junie na ’n alternatiewe datum te verskuif.

Hierdie besluit is geneem om te verseker dat gemeenskappe die verskeie projekte wat op Jeugdag geloods word, beter kan ondersteun.

“Daar sal behoorlik op die probleme van die jeug gefokus moet word,” het dr Harold Adams, president van Boland Atletiek gesę. “Strategië sal in plek gesit moet word om die toekoms van ons jeug te verseker.”

Die Bainskloof Ultra sal 23 Junie op Wellington plaasvind terwyl die Comrades 17 Junie gehardloop sal word.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za