Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Paarl Eisteddfod

Paarl Eisteddfod
 
2007-05-24


NOG optredes van die Paarl Vallei Eisteddfod word gehou môre en Vrydag om 13:00 in die Hugenote Laerskoolsaal in Wellington.

Nog ballet word Saterdag gehou, maar dié keer om 08:30 ook in die Hugenote Laerskoolsaal, Wellington.

Kontemporêre Dans word 29 Mei om 19:00 in die New Orleans Sekondêre Skoolsaal gehou.
Skakel, Broidy Ortell by 021-872-2123.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za