Ligstraal Dans
2007-05-24
DIE Ligstraal Skool vir Gestremdes hou ’n winter Piekniekdans in die Huguenot Gemeenskapsaal Vrydag 1 Junie vanaf 20:00 tot laat.
Teen R50 ’n kaartjie word musiek verskaf deur oom Kallie se Band, word ’n lekker aand in die vooruitsig gestel, en boonop word fondse ingesamel vir die skool.
Onthou om ’n eie piekniekmandjie en XYZ saam te bring. Skakel Jolene Adams by die skool by 021-862-7182/3603 vir inligting of kaartjies.
More
News
|