Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Country Dans

Country Dans
 
2007-05-24


DIE Bolandtak van die boeremusiekgilde bied ’n countrydans aan op Vrydag 1 Junie, met die orkes van Johan van Zyl van Ceres by Noord-Eind Laerskool in die Paarl.

Almal is welkom, Skakel Ciceel Wentzel vir besprekings by 083-346-7083 of die voorsitter Johann Wentzel by 083-357-4552 vir enige navrae.

Daar is ’n prys vir die persoon of paartjie wat opreg country aangetrek is.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za