Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Radio KC vergader

Radio KC vergader
 
2007-05-24


DIE Paarlse radiostasie, Radio KC, hou Dinsdagaand sy jaarvergadering om 18:00 in die Frank Pietersen musieksentrum in Sanddriftstraat, Paarl.

Radio KC vra verskoning aan die publiek omdat die stasie vanweë tegniese probleme met die sender, verlede Maandag vir vier ure nie op die frekwensie 107.7FM verkrygbaar was nie.

Die bestuur en personeel gee die versekering dat alle tegniese probleme wat ondervind is weens die stormweer wat die naweek die Boland getref het, hul aandag geniet.

Navrae kan gerig word aan die bestuur van die radiostasie by 021-871-1438.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za