Kursusse
2007-05-24
DIE Wamakersvallei Opleidingsentrum op Wellington (langs die biblioteek), bied elke Dinsdag- en Donderdagaand van 18:00 tot 21:00 kort opleidingskursusse aan.
Die koste beloop R50 betaalbaar by registrasie en sluit ‘n bywoningsertifikaat in.
Kursusse sluit in babanoodhulp, algemene versorging van bedlęendes en lapverfwerk. Bespreek by 021-873-5942.
Hulle bied ook spesiale driedaagse kleutersorgkursusse aan vir vroue op plase wat speelgroepies of bewaarskole beman.
More
News
|