Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


No blues for Lower Paarl

No blues for Lower Paarl
 
2007-05-31


DIE spanne van Lower Paarl Rugbyklub (Blues) het die afgelope naweek groot sukses behaal nadat hulle tuis vir Mannenberg Rangers van die veld af gevee het.

Die Blues se eerste span het seker die taaiste wedstryd van die dag gehad in hul sege van 15-13.

Alhoewel die besoekers se pak voorspelers aan die swaarder kant was, het die Paarliete met uitstekende verdediging, voor en agter, die spel in hul guns laat swaai.

Donnie Fredericks en Etienne Alexander het drië vir die Blues aangeteken terwyl Audin Carolissen met een doel- en een strafskop geslaag het.

Lower Paarl II het hul kragmeting 19-10 gewen terwyl Lower Paarl III heel gemaklik met 30-3 geseëvier het.

* Lower Paarl speel eerskomende Saterdag ’n wegwedstryd teen Rocklands. Die bus vertrek om 11:30 vanaf New Orleans rugbyveld. Kostes beloop R15 vir spelers en R20 vir toeskouers.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za