Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Opwindende netbal dié naweek

Opwindende netbal dié naweek
 
2007-05-31


DIE jaarlikse Suidelike Netbaltoernooi, aangebied deur Boland, vind hierdie naweek by die DF Malan Gedenksentrum in Stellenbosch plaas.

Spanne van Boland, Westelike Provinsie, Suidwestelike Distrikte, Sentraal-Boland, Swartland en Hantam gaan aan hierdie opwindende geleentheid deelneem.

Die hoogtepunt van die toernooi vind Saterdag 12:00 plaas wanneer Boland en WP mekaar die stryd gaan aansê.

Verskeie Tornado spelers (Wes-Kaapspan) sal tydens dié wedstryd in aksie wees vir altwee spanne.

Toegang sal R10 per persoon wees. Die wedstryde begin Vrydag om 18:00 en Saterdag om 08:00.

Vir meer inligting, skakel Tracey-Lee Baard by 083-360-1052.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za