Werkswinkel in spelterapie
2007-05-31
OPLEIDING in spelterapie word vanaf 5 tot 7 Junie aangebied in Durbanville.
Volgens Michelle de Wet van die Pret en Leer Opvoedkundige Sentrum, moet terapeute wat werk met emosioneel-verwonde kinders, hierdie werkwinkels nie misloop nie.
Drie eendag spelterapie-werkwinkels word aangebied der Mary Ring uit Amerika. Sy het jarelange ondervinding met getraumatiseerde kinders en spesialiseer in gesins- en kinderterapie.
Vir navrae, kontak Michelle by 082-494-5057.
More
News
|