Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gedenkkonsert

Gedenkkonsert
 
2007-05-31


DIE Etienne Smit Gedenkkonsert word Saterdag gehou in die Goodnowsaal, Wellington.

’n Kort huldeblyk oor dr Smit sal deur dr Jurie Joubert van die CPUT gelewer word waarna ’n program van bekende opera-ensembles deur studente en dosente van die CPUT asook ander kunstenaars sal volg.

Die konsert begin om 19:30 en sal ongeveer een uur duur. Kaartjies (R50) kan by die deure verkry word. Vir besonderhede, skakel 021-864-5200.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za