Sing saam op die maat van ou dae
2007-05-31
DIE La Musique musiekskool bied aan Remember the Days met sangeres Elmari Smit in die Ou Meul teater môreaand om 19:30.
Ander kunstenaars is haar broer Johan Smit en La Rochelle se dansgroep.
Kaartjies (R50) sluit verversings in. Skakel Mimi Haasbroek by 082-585-0632 of Elmari by 082-657-7284 vir inligting.
More
News
|