Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Coenie in Wellington

Coenie in Wellington
 
2007-05-31


DIE gewilde Afrikaanse sanger Coenie de Villiers maak op Maandag 11 Junie sy buiging op die verhoog van Laerskool Hugenote op Wellington.

Die geleentheid word aangebied deur die Wellington Rapportryers en begin 18:15 vir 19:00. Versnaperingspakkies vir twee sal te koop wees en 'n kontantkroeg sal beskikbaar wees.

Kaartjies (R100) is beskikbaar by Marietjie 021-872-0668 of 076-412- 6922) en Kodak Express Wellington (084 467-7661).



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za