Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Winter-piekniekdans

Winter-piekniekdans
 
2007-05-31


DIE Ligstraal Skool vir Gestremdes hou môre ’n Winter-piekniekdans in die Huguenot Gemeenskapsaal, vanaf 20:00 tot laat.

Teen R50 ’n kaartjie word musiek verskaf deur oom Kallie se Band, word ’n lekker aand in die vooruitsig gestel, en boonop word fondse ingesamel vir die skool.

Onthou ’n eie piekniekmandjie en XYZ. Skakel Jolene Adams by die skool by 021-862-7182/3603 vir inligting of kaartjies.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za