Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Countrydans op boeremusiek

Countrydans op boeremusiek
 
2007-05-31


MôREAAND bied die Boland-tak van die boeremusiekgilde ’n countrydans aan met die orkes van Johan van Zyl van Ceres by Noord-Eind Laerskool in die Paarl.

Bespreek by Ciceel Wentzel by 083-346-7083 of voorsitter Johann Wentzel by 083-357-4552 vir navrae.

Daar is ’n prys vir die beste country- uitrusting.

By ’n onlangse kompetisie van die Boeremusiekgilde Boland-tak, het vyf orkeste deelgeneem, twee orkeste in die tradisionele afdeling en drie in die moderne afdeling.

Die wenners was die orkes van Danie Willemse (tradisioneel) en die orkes van Ryno Kemp (modern).

Op 4 Augustus gaan die wenorkeste sowel as die naaswenners aan die Suidstreek se kompetisie in Port Elizabeth deelneem.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za