Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Puik diens

Puik diens
 
2007-06-07


Ek faks Maandag om 14:30 'n versoek aan die Paarl-tak van Telkom om ’n telefoon te laat verskuif terwyl die nommer behou word.

Binne 90 minute skakel Linda my vanaf Telkom en bevestig dat hulle die diens kan lewer.
Dis mos nou puik diens verby. Dankie Telkom en Linda.

Tevrede



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za