Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Standards terug op wenpad

Standards terug op wenpad
 
2007-06-07


ALHOEWEL die seisoen van Young Standards rugbyklub effens wankelrig begin het, is dié span besig om hul ou vorm te herwin.

Die jong span van Standards het die afgelope twee weke daarin geslaag om goeie oorwinnings te behaal wat hulle posisie op die punteleer in die betrokke liga aansienlik verbeter het.

Voorverlede week het die Paarliete agt drieë gedruk om Korrektiewe Dienste 58-3 te vertrap.

Die afgelope naweek het hulle daarop voortgebou deur Perseverance met 32-20 te klop.

Die span se vyf drieë is gedruk deur Joseph Dirkse, Cheslin Solomon, Gerswin Hermanus, Brenton van Schoor en Cain Williams. Bevan Francis het met twee doelskoppe en een strafdoel geslaag.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za