Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Dodelike pad

Dodelike pad
 
2007-06-07


TWEE mans het die afgelope naweek op die pad gesterf in Daljosafat.

Saterdagaand, kort na middernag, was twee voertuie betrokke in ’n kop-aan-kop botsing oorkant die Dalvale-garage.

Zukane Sodlamba (23) is met ernstige beserings na die Paarl Hospitaal vervoer, maar het later aan sy beserings gesterf.

Vroeër die aand is ’n onbekende jong man op slag dood toe hy deur ’n voertuig getref is in dieselfde area van Jan van Riebeekrylaan.

Die voertuig het weggejaag sonder om stil te hou.

Enigiemand met inligting in verband met dié ongeluk kan vir insp Cliffie Walters skakel by 021-807-7918 of 021-877-5240.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za