Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Melkterte in Dorpstraat

Melkterte in Dorpstraat
 
2007-06-07


KUIER saam met die Melktertkommissie by die Dorpstraat-teater Saterdag om 20:30.

Bespreek kaartjies (R50) by 021-886-6107 of info@dorpstraat.co.za.

Volgende week is ruk en rol Willem Welsyn en die Sunrise Toffies (12 Junie) by die teater, met die Southern Gypsey Queen op hul hakke die volgende dag. Ook nog op die gastelys is Mel Botes (14 Junie) en Luna (15 Junie).

Kyk op die Dorpstraat webblad om te sien wie almal nog by die teater kuier, soos Lize Beekman, Robin Auld en Koos Kombuis.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za