Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Winterkonsert

Winterkonsert
 
2007-06-07


DIE eerste Nederburg kamermusiekkonsert word Sondag gelewer deur hoog-aangeskrewe musici.

Die Trio du Cap, bestaande uit die fluitspeler Liesl Stoltz, die pianis Francois du Toit en die tjellis Anmari van der Westhuizen gaan optree.

Aldrie lede van die trio is dosente aan die Universiteit van Kaapstad (UK) se musiek-kollege.

Die tweede konsert op 15 Julie is met die talentvolle tenoor Louis Loock.

Kaartjies vir die konserte (R125) sluit ’n vinger-ete bedien met Nederburg-wyne in.

Bespreek by Irma Alberts of Magdel Horrell by 021-809-8106 of 021-809-8345.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za