Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Sing en kuier saam

Sing en kuier saam
 
2007-06-07


DIE sangeres Etha tree op 22 Junie by die Laerskool Drakenstein op om 19:30.

Die dans- en kuieraand word aangebied as ‘n fondsinsameling ten bate van die 18 maande oue Abigail Cloete, ‘n suikersiektelyer van Versterstraat, Paarl, wat ernstig siek is. Die familie benodig finansiële steun.

Kaartjies (R60) by Corné‚ by 082-837-9488 en Suretha by 072-610-7005.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za