Pheumatix in Paarl
2007-06-14
DIE musiekgroep Pneumatix bied ’n evangeliese produksie “Trapped” gratis by die Noord-Eind skoolsaal aan Sondagaand om 18:00. Hierdie groep is ’n klomp jongmense wat ‘rock vir Jesus’.
Daar sal danse, drama, ’n orkes en vele meer wees. Oud en jonk is welkom!
Vir meer besonderhede, skakel Billy van Niekerk by 083-357-1202 of Theo Alkema by 082-824-4606.
More
News
|