Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Angs en depressie

Angs en depressie
 
2007-06-14


DIE angs- en depressie-ondersteuningsgroep se volgende byeenkoms vind plaas Maandag om 19:00 in die lesinglokaal van Sereno Kliniek, geleë op die eerste vloer van die Optenhospgebou op die hoek van Berlyn- en Opentenhorststraat, Paarl.

Die doel van die groep is om ondersteuning te bied aan mense van alle ouderdomme wat depressie en angs ervaar, in hul herstelfase is asook gesinslede wat ondersteuning bied.

Die onderwerp by hierdie byeenkoms is “Die proses van vergifnis”.
Die groep word gefasiliteer deur Christo Visser, Sonja Labuschagne en Mientjie Kroukamp.

Vir meer besonderhede kan die praktyk gekontak word by 021-872-7466.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za