Mosaïek en drama
2007-06-14
BY die Breytenbach- sentrum in Burgerstraat op Wellington word nie net funksies en seminare gehou nie, maar elke Donderdag word mosaïek en keramiekklasse aangebied.
Navrae oor die klasse kan gedoen word by Lelani by 021-873-2786 of Desireé by 082-862-3649.
Eersdaags begin Marius Pool ook in die historiese woning saans en bedags dramaklasse aanbied.
Die koste is R150 en klasse sal twee keer per week geskied. Vir meer inligting kan Marius geskakel word by 072-695-8540.
More
News
|