Die son skyn weer
2007-06-14
DIE eenmanvertoning, “’n Venster vol son” wat gebaseer is op die briewe van Alexa (Fuff) Kirsten en aangepas vir die verhoog deur Winnie Rust, is te sien in die Ou Meulteater op 15 Augustus.
Alexa is aangerand toe sy vir Lisbé Smuts-Smith te hulp gesnel het wat op 7 Februarie 2005 in die geskiedkundige huis Twist Niet op Wellington vermoor is.
Persone of instansies wat belang stel om dié vertoning in kerke of klein teaters te inisieer, kan met Marianne in verbinding tree 021-864-5241 of 0835642041.
More
News
|