Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Jongwyne in stryd

Jongwyne in stryd
 
2007-06-14


WYNMAKERS moet spring om betyds die room van hul 2007 oes in te skryf vir vanjaar se SA Jongwyn Toekennings. Inskrywings sluit op Donderdag 12 Julie.

Jongwyne ding mee om Kampioenskaptrofeë in 17 kategorieë – Chenin Blanc, Sauvignon Blanc, Chardonnay, Sémillon, Ander Wit Kultivar, Droë Wit Versnit, Soeterige Witwyn, Edellaatoes, Pinotage, Shiraz, Cabernet Sauvignon, Merlot, Ander Rooi Kultivar, Droë Rooi Versnit, Port, Dessertwyn en Muskadel.

Die trofee der trofeë, die Generaal Smuts, sal aan die algehele kampioen toegeken word met 2007 SA Kampioen as amptelike titel.
Die eer om met die Pietman Hugo-trofee te kan spog, sal die wynmakery met die hoogste punte vir die vyf beste inskrywings te beurt val.

Ingeskrewe jongwyne kom van 30 Julie tot 3 Augustus in die Veilingkompleks op Nederburg teen mekaar te staan en word takseer deur spesialis panele van gekwalifiseerde wynbeoordelaars.
Kontak Elsabé Ferreira by die SANW, tel (021) 807 3104 of ferreira@vinpro.co.za.



More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za