Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Gim netbal die beste in die geweste

Gim netbal die beste in die geweste
 
2007-06-14


DIE o.19A netbalspan van Hoėrskool Paarl Gimnasium is die afgelope maand nį die Boland Uitdaag-reeks aangewys as die beste span in die Boland.

By die Sentraal-Boland toernooi het hulle vir Hoėrskool Stellenbosch (16-4), Hoėrskool Paarl Vallei (19-6) en Hoėrskool Hugenote (12-6) afgestof om in die semi-finaal 15-4 met Hoėr Meisieskool Paarl klaar te speel.

Die finaal tussen Gim en Hugenote was ’n stryd en Gim is uiteindelik aangewys as die beste span in die streek met ’n 34-27 sege.

In die finale ronde van die Uitdaag-reeks het Gim vir Hoėrskool Montagu (17-10) en Hoėrskool Caledon (10-8) geklop en Hoėrskool Ceres (16-9) in die semi afgestof.

Gim en Caledon het mekaar in ’n goeie finaal gepak met Gim wat 15-8 geseėvier het.



More News
  • Gasheer vir stoei
  • Show-jumping inter-schools at Evergreen
  • Met 'n groot glimlag vorentoe
  • Wiese uit sy nate oor oorsese toer
  • Boishaai gesels saam met grotes
  • Paarl Juniors hit five
  • Sixteen teams in soccer tournament
  • Alexa skrik nie vir 300 doele nie
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za