Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Leefstyl kalender

Leefstyl kalender
 
2007-06-21


Polio. Free immunisation against measles and polio is available until Saturday at Drakenstein clinics as well as the Paarl Medi-Clinic. Children to the age of five qualify. Contact the clinics at 021-862-0106 and Medi-Clinic at 021-807-8000.

Visie. Pastoor Dirk Scott van die Lewende Wingerd Bedieninge tree as spreker op by die vergadering van die Christelike Afhanklikheidsdiens Maandag om 19:30 in die saaltjie by die NG Kerk Paarlvallei te Bothastraat. Die onderwerp is “Visie”. Skakel Christo Jacobs by 021-863-2081 of 082-256-5006.

Geestelike lewe. Verryk u geestelike lewe deur na suster Celestreal van Wyk te luister by die Heilsleër (Salvation Army in Bredastraat) Saterdag 30 Junie om 15:00. Almal is welkom om daagliks te bid by die kerk vanaf 13:00 tot 14:00.

Compassionate Friends: Daar is ’n ondersteuningsgroep in die Paarl vir ouers (gesinne) wat ’n kind of kinders aan die dood afgestaan het. Navrae by 021-872-3613 of 083-228-1162.

Tik-hulp: Die St Josephs AME-kerk in Bougaardstraat, Paarl bied berading en voorbidding vir mense wat met die Tik-probleem worstel. Skakel eerw Keith Links (076-450-4198) oor byeenkomste Dinsdae en Donderdae van 10:00 tot 12:00.

Drug Abuse. Do you or a member of your family have a problem with substance abuse? Drug Wise can help. Phone Kevin 021-872-555 of Anne-Marie at 021-872-3297.

Klasse. By die Breytenbachsentrum op Wellington word behalwe funksies en seminare, ook drama-, mosaiek en keramiekklasse aangebied. Skakel Lelani by die sentrum by 021-873-2786.

Ondersteuning. Ondersteuning vir mense wat ly aan veelvuldige sklerose (MS) is beskikbaar by René Poci by 021-872-7779 of 082-819-2546. Daar is ook ’n hulplyn, 0860-45-6772.

Angs en depressie. Daar is ’n ondersteuningsgroep in die Paarl vir mense van alle ouderdomme wat depressie en angs ervaar, in hul herstelfase is, asook gesinslede wat ondersteuning bied. Skakel 021-872-7466.

Dementia.For assistance with someone with Alzheimer’s disease or any dementia, join a support group every first Thursday of the month at 10:00 at the Groenleegte Medical Centre in 11 Camargue Street, Groenleegte, Paarl North. Discussions are organised by Dementia SA. Contact them at 021-421-0077/78 or e-mail info@ dementiasa.org.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za