Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Markdag

Markdag
 
2007-06-21


DIE Handelspost mark vind plaas by Simonsvlei Kelder in Suider-Paarl Saterdag 30 Junie en Sondag 1 Julie en daarna elke laaste Saterdag en Sondag van die maand.

Onder die goedere wat te koop is, is vars produkte, gebak, kerse, vierwiel motorfietse vir kinders, motoruitstallings, Bedouin kuns en Persiese matte, handgemaakte juwele, snuisterye en versierde eetgerei.

Uitstallers en belangstellendes kan Lynette Griessel skakel by Simonsvlei Kelder 021-863-3040 of e-pos info@simonsvlei.co.za.



More News
  • Natural burials arrive in South Africa
  • Lofprysing Oppiberg
  • Bonsai Kai vergader
  • Benefit concert
  • Have a lazy day braai
  • Staan op in moeilike tye
  • Boeresport by fondsinsamelingsdag
  • Local schools shine in debate
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za