|
Eet goed, gesond
Eet goed, gesond
2007-06-21
DIE Paarl Diabetes Ondersteuningsgroep vergader Woensdag 18 Julie om 19:00 in die Holy Trinity-saal, Hoofstraat, Paarl waar die sielkundige, Hendrie Viljoen, praat oor konflikhantering.
Navrae by 021-871-1808.
More
News
|
|