Bonsaiers saam
2007-06-21
BY die vergadering van die Boland Bonsaiklub eerskomende Saterdag om 09:00 sal Winfried Ludeman ‘n praatjie lewer oor ontwerp in Bonsai.
Die Bonsaier moet sy kunswerkie beplan en daarvolgens die boompie se groei deur die jare lei.
Een van die basiese hulpmiddels in die ontwerp is om van klippe gebruik te maak en ‘n praatjie sal volg oor klippe vir dié doel.
Die vergadering vind plaas aan te Welgevallenstraat 19, Stellenbosch.
Navrae by Willem Pretorius 083-260-5696.
More
News
|