Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Vier Afrikaansweek

Vier Afrikaansweek
 
2007-06-21


ALLE individue, organisasies en besighede, word uitgenooi om vanjaar aan Afrikaansweek (13 tot 19 Augustus) deel te neem.

Gedurende dié week word gesellige funksies aangebied, van skrywersaande tot musiekoptredes.

Enigeen met voorstelle kan Isabeau Botha kontak by 021-872-3441.



More News

 
    [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za