Boeremusiekdans
2007-06-21
’n BOEREMUSIEKDANS word gehou Vrydag 29 Junie by Noord-Eind Laerskool van 20:00.
Die bekende Rita Bester se orkes sal die musiek verskaf.
Drag is semi-formeel en die koste is R30 (R20 vir nie-lede).
Vir besprekings, skakel Ceceel Wentzel by 083-346-7083.
More
News
|