Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Newton FC klop Paarl Sokkerklub

Newton FC klop Paarl Sokkerklub
 
2007-06-21


DIE Newton United FC het die afgelope naweek twee wedstryde in die Safa Boland Superliga gespeel.

Hulle het in ’n taai tuiswedstryd teen Paarl Sokkerklub te staan gekom met altwee spanne wat hard meegeding het vir ’n oorwinning.

Geen doele is tydens die eerste helfte aangeteken nie en Paarl het na rustyd verskeie aanvalle sonder enige sukses geloods.

In die 70ste minuut het Newton se Charles Daniels met ’n strafdoel geslaag nadat hy in die doelgebied gepootjie is. Twintig minute later het Ricardo Daniels met ’n langafstand-skop die agterkant van die net gevind om die tuisspan met 2-0 te laat seëvier.

Sondag het Newton teen Young Ideas van Ceres kragte gemeet in 'n gelykop stryd. Young Ideas het in die laaste vyf minute die wendoel aangeteken.



More News
  • Kavaliers moet momentum gebruik
  • Sewes-aksie begin reeds môre
  • Baie visse uitgetrek
  • Standards koning
  • Last shot at gun run
  • Entries open for local MTB race
  • Wedvlug-duiwe
  • Sportdagboek
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za