Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Misdaad bespreek

Misdaad bespreek
 
2007-06-21


VERGADERINGS om die misdaadsyfer met die gemeenskap te bespreek, word Maandag by Simondium Laerskool, Woensdag by die Pniel-banketsaal en Donderdag volgende week by PC Pietersen Laerskool gehou.

Die Bambanani-ver-gaderings begin 19:30.

* Die Groot Drakenstein polisie is besig met ’n projek om lede van die publiek te help om hul eiendom te graveer met die oog op uitkenning ná diefstal.

Hulle merk toerus-ting soos DVD-spelers en kameras. Kontak insp Ferdie Parks by 874-8000 vir navrae.



More News
  • Musikant sterf na perdry-tragedie
  • Land-grab chaos in Mbekweni
  • Hawelose-probleem in Paarl aangepak
  • Man in die knyp oor dwelms
  • Sparks fly at Working for Water
  • Delegation to tackle housing problems
  • Diewe takel Wellington besighede
  • Misdadigers sit lank
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za