Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Hier kan jy nogal baie leer

Hier kan jy nogal baie leer
 
2007-06-21


EK was vroeër vanjaar teenwoordig by ‘n vergadering van die sektorpolisiëring vir sentraal Paarl.

Ek wil die plaaslike sakemanne en -vroue uitnooi om hierdie vergaderings by te woon.

Hier kan jy insette lewer om misdaad te bekamp en terselfderyd meer inligting te kry met betrekking tot die misdaad in jou omgewing.

Dit het my nogal verbaas dat daar geen bywoning of belangstelling van die Verkeerspolisie en Raadslede was nie (wat blykbaar genooi word).

Dit is tog belangrik om te weet wat in die sakesektor aangaan. Sien julle daar (vir navrae, skakel 021-871-1467).

Sakeman



More News
  • Name change comes with new commitment
  • Maar moeilik met diens in middedorp
  • Rooi linte nie vir vandalisme
  • Moenie die naam verander nie
  • We can make a difference
  • Doen julle werk!
  • SMS
  • Peace under the (Linden) trees
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za