Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Warmwaterprojek kan krag spaar

Warmwaterprojek kan krag spaar
 
2007-06-21

May Saal

ESKOM is tans besig met ’n projek om stelsels by munisipaliteite te installeer om warmwater-silinders van ’n sentrale punt aan en af te skakel, om die piekvrag beter te beheer en ook tydens probleme met kragopwekking.

Volgens die Munisipaliteit se woordvoerder, Anthony Sauls, is ’n voorafstudie reeds in Drakenstein gedoen.

“’n Verslag sal deur die munisipaliteit aan Eskom voorgelę word, waarna hulle dan ’n besluit moet neem of hulle wil voortgaan met die projek. Dit moet natuurlik ook met die goedkeuring van die Raad gedoen word,” sę Sauls.

Indien alles reg verloop, kan die projek moontlik in 2008 begin.



More News
  • Manager did much good work
  • Zandwyk Park goes ahead
  • Rare wines hold their own at auction
  • Multiple awards for Grande Provence
  • Grondkundige kragte saamgespan
  • Fairtrade vloei suiwer by Bosmans
  • Sweet success for Nederburg
  • “TERROIRIST” at Nederburg Auction
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za